die wêreld aflewer. Die kleintjies moet ook dans en perform asof hulle betaal word. Myne hieronder maak reg vir 'n nommertjie met 'n opgeskudde version van Jingle Bell Rock. Uno en Max op linker kant en Rebecca regs is heel in ekstase oor die kostuums.Onder is Ethon. Hy's net 3 jaar oud maar maak 'n punt daarvan om my klas elke oggend te onderbreek nadat hy onder sy juffrouens se neuse ontsnap het.

Die res van die klas vir 'n foto...

No comments:
Post a Comment