Sunday, November 18, 2007

Monday, July 23, 2007

To the Zoo!










So what have we done this semester. Looking back on a few events that are the cause of serious fatigue after 22 weeks of on going labor!

Top left is the best Co-teacher in the whole wide world. Debbie is preparing the girls for an extensive day out in the sun. We are going to Taipei ZOO!














Julia got her class ready and notice the excitement before the heat struck.











All the students had a great time and at first I thought we just might make it through the day.
















We spotted a lot of animals behind bars and some teachers in disguise. AND THEN! My worst fears came true! 26 little ones started complaining about how being tired, feeling hot and wanting to go home!







So heading to airconditioned buildings we saw the oldest and biggest elephant that ever lived in Taiwan. Ever seen a stuffed elephant on scale?

At the end the slides and other playing areas had much more appeal than any of the animals.

Sunday, July 22, 2007

Huis Soek in Fulong



Considering all the hours we spent in the polluted and highly populated streets of ChungLi, I thought it might be time to go look for a weekend hideout by the ocean. Something not to far, but away from the Hustle and Bustle.



Sonya decided to stay put at her favorite place in the house. Fulong has a great beach and lots of possibilities for sundowners.



Finding a permanent weekend getaway spot turned out to be more difficult than we thought, Audrey tried to hitch a ride from the neighboring town as we continued our search. The weekend was still fun as we cheersed to sunsets and the sound of the ocean.


Wweee!!!! for the Wii



My huis het 'n wit baba. Sy naam is Wii. Vir SA ners wat nie weet wat dit is nie. Dis Videogames sonder drade. Die TV tel jou bewegings op en dan speel jy Bowling en Tennis en selfs Boks.

Hou julle lywe reg want es ek weer kom dan is dit Wii tyd!

Links bo is Shaun besig om te mik mik vir 'n strike. Bo regs wys Audrey sy kan beter en links is Lisa 2cm te na aan die TV!!!

Saturday, July 21, 2007

Welkom Chanelle

'n Nuweling in die familie. Niggie Sanrie het na ek dink dit was 'n 24 maande swangerskap die voorreg om na die plesiertjie te kyk. Welkom in die familie Chanelle.

Friday, May 18, 2007

'n Eiland vir Februarie

Vir die Vakansie in Februarie was ek en Audrey na 'n eiland aan die Suid punt van Taiwan. Sy naam is Hsiaou (shaa-oe) Luichiou (Lie-ou-tsjo). Wat beteken Little Okinawa wat kom van toe die Japanese nog 'n vinger in die Pie gehad het.

Die eiland is rustig met toeriste meesal net oor naweke en meesal net dag toeriste. Daar is klein stukkies wit strand orals rondom die eiland asof elke persoon sy eie persoonlike strand het.


Strong under currents make it undesirable for swimming and unless you are going in much deeper into the ocean, most coral reefs are are getting less colorful or just non-existant for snorkeling.

Nevertheless the people goes to bed at 9pm, drive scooters with colorful doilies on their seats and it looked like wearing a helmet was banned, as I haven't seen any, not even for sale.


create your own slideshow
We went there with Taiwan's new Bullet Train, which is all as promising as it sounds! A taxi ride to the ferry landing and a 30 minute ferry ride later paradise welcomed us. Our host made a little poster for us to pick us up, but when I looked around me it didn't seem that hard tofind or distinguish us from the rest of the travelers as we were the only Caucasion people on the island.

I, of course, had to immediately go spend time on some kind of beach in my favorite position...

verder...


Op die eiland is daar 'n klein "breakfast shop". Hulle verkoop hamburgers en allerhande eetbare goed. Die boodskap onder op die toonbank het my siel net laat rus elke dag wat ek dit sien. Die rooi pen in my wou net krap!
The "vase stone" is 'n groot toeriste pleister. Ekd ink die ding lyk meer soos Afrika met Suid Afrika in die see gedompel - mmm Siener van Rensburg sê mos die groot water kom tot by die Paarl en Global warming broei mos nou lekker!
Liza kyk uit op die groot blou (en groen en aqua) see by 'n vreeslike netjiese kamp terrein op die eiland.
Ek het my besig gehou met parra voete en snorkels. Die Chinese agter my loop kursus hoe om te snorkel en nie te versuip te gelyke tyd. Ek dink nie hulle het graad gemaak nie, siende hulle geklou het aan daai oranje lewensredding tubes soos bubblegum in 'n kop vol hare.

In Kaohsiung was die LOVE River en die stadsliggies met 'n "boat trip" ongelooflik. Dit was werklik 'n stad om op verlief te raak. (hoes - hoes)

Die man met die geel het bietjie sy huis god uit gevat vir 'n "stroll". Dit is glo algemene praktyk om te gaan stap saam met die ark.

Die Taiwan beer en sy vriende in die Kaohsiung dieretuin het vir hulself die kuns aangeleer om te bedel.
Hulle is egter baie astrand, want as jy nie iets vir hulle gee om te eet nie, gooi hulle daai selfde pote en naels, waarmee hulle na hulle monde toe beduie, in die lug op asof hulle vra..."Is jy mal kan jy nie sien ek vra kos nie?"

Sunday, May 06, 2007

'n Kuier by die Vrinne

Jamie en Rika het ons genooi vir die jaarlikse reunie in KBY. Dit was vreeslik lekker. Daar is tot fotos wat dit lyk of ek braai.
Cool Slideshows

Saturday, May 05, 2007

Hanno en Tanya In Chunglhi



So hulle het toe Chunglhi toe gekom - 'n paar dae te laat, maar dit was steeds baie @#$% nice om hulle hier te hê.




Die kuier was kort en hulle maar krapperig om terug te gaan SA toe - maar dit was nog Steeds heerlik.

Bo links Hanno op die scooter en regs is ek en Tanya voor die night Market. Die vriende het ook in verskeie restaurante kom saam eet.

Back to Normal





Na die troue was daar nou so paar lekkertes soos Taung Traffic en to terug in Taiwan voor die klok 12 geslaan het vir 2007.

Toe die Troue

Daar was dit nou. Annemie in die rok wat stuk stuk van die ooste kom.



Die lig was helder en die son was warm en die kerk het hier en daar 'n waaier wat waai.


Als en als 'n kombinasie vir sukses!


Nog so paar fotos van voor Badenhorst en na Badenhorst.






En dan nog want sus het mos getrou... so dis spesiaal!






En dan nog so bietjie Familie fotos ook. Want ons familie is mos soos familie.