Saturday, January 13, 2007

Die res van die toer...

So 'n lang ruk gelede was die blog nie klaar gemaak nie en was daar behoorlik kilp gegooi en tyres gebrand. Hier is die res van die toer dan...


Fotos neem op die berge, besoek aflê aan die plaaslike markte. Dit was appel boorde oral om jou.
Audrey maak vuur en dis baie, baie koud!

'n paar sosaties vir die aand se vuur...





On the bus and ready to go. The couple from Taipei was enjoying the view, while the Peanut Gallery was planning for a nap.

No comments: