Saturday, January 13, 2007

Hualien

Met Hualien (Gwa-lie-jin) op ons voorstoep, kon ons uiteindelik rustig raak.



Die volgende oggend moes ons net by 'n Breakfast Shop uitkom.






En toe die see en sites van nader af beskou.




Ons moes gaan swem in die see en dit was lank voor ons die geskikte plek kon kry om te swem. Die son was reeds oppad onder.

'n paar dingetjies op die strand en so en dit...

No comments: