Saturday, July 29, 2006

Storms Voor die Stilte

Die stilte voor die storm... Wel in die geval was dit die storm voor die stilte, maar dis uiteindelik VAKANSIE!!!!!!!!!!! So as mamma haar mooi gedra kan die vakansie 'n baie stil een wees vol rustigheid en min winkels... (OK OK weet die winkel ding gaan nie gebeur nie.)

Within the past few weeks, Sonya has moved her stuff in, Izelle has tried to move her stuff out because she is leaving Taiwan. She did not pass the test though. We had to go to Good bye dinners, Thank you dinners etc.








This is the van Sonya hired for her stuff. (It's not a lot she said - still arriving with 3 taxi loads later that week.) The best of all is: She's accumulated all of this in 6 months!!!

Thelma came to visit for a weekend, Josann and Audrey moved in for the last week of school. The house is currently in an absolute mess. I have less than 24 hours to get it ready for mommy dearest's visit, and of course my new house mate.

Izelle Groet

The Sunday after Sonya left for home, it was Izelle's turn to take a final bow in Taiwan.

Ons het nog saam met Audrey en Louise 'n laaste keer na MY FATHERS SECRET LOVER ('n restaurant) gegaan om morsige heildronke te drink. Daarna het Louise ook vir vakansie in SA gegaan en ons droogbek agter gelaat.
Izelle moved out and 5 minutes before the time it still looked as if she hasn't packed anything yet. Dit was maar uitmergellend met die ding dat sy op 'n Sondag vlieg laat die middag en net as jy dink alles is nou verby en oor, dan begin skool die volgende dag.




Ons moes nog die last minute garbage uitgooi, die last minute video maak, die last minute, geld sake uitsorteer en a lot of other last minutes.









Izelle was finally out and with a sudden emptiness we prepared for the last week of school.


Last minute hotel reservations, last minute work permit issues, last minute tax claims, last minute banking stuff, last minute phone call sessions etc.

Sus Trou

Dis nou in die laaste deel van die semester wanneer probleme reeds opgelos moet wees en alles afskaal tot 'n skrale niks wat sus toe nou 'n SMS stuur en sê: Die koeël is deur die kerk ek's verloof!!! Ag Moeder...

Soos sus nou toe besluit om te trou moet die klierkoors nou in Desember afgehandel word. Die skool is reeds laat weet dat ek nie daar gaan wees nie so DV middel Desember sien julle my en ek vir julle!!! O ja hier is die aanstaande swaer. Die familie sê hy is baie oulik en apparently my sister likes him too. So who I am to say anything.

Congratulations Marius and Annemie with your engagement!!!

Nog werk en dan Vakansie!!!

Die laaste dag van skool het ek die kinders laat Cremora tert maak met Coffee-Mate want ons het nie Cremora hier nie. Hulle was in ekstase oor die koekies wat hulle moet breek. Ek ook want dan hoef ek dit nie te doen nie. 'n Halfuur voor huis toe gaan tyd kon hulle toe hulle chips en goed uithaal en eet en toe ek vra wie wil van die tert eet, trek almal hulle neuse op.

Die damn ding is nog duur ook!!! Gelukkig het my ander klassie met maagpyn huis toe gegaan aan die einde van die dag.
A few other painful memories have also been engraved in more than just my brain, but more about that in the coming months lets just focus on the holidays now.

Sondag Hong Kong. Donderdag Singapore. Sondag Kuala Lumpur. Dinsdag Phuket. Sondag Bangkok en dan Donderdag Taipei. Besig???

Nee wat ek het bloed rooi Crocs, Wie's bang?

Thursday, July 13, 2006

Claudia en Joe

Die naweek was so vinnig verby soos die sogenaamde Typhoon wat vol beloftes vir ons 'n rus dag sou gee en skielik soos mis voor die son verdwyn. Maar daar's nog oppad so ek's nie bang nie. In die hitte soos Taiwan nog nooit gesien het nie, het ons na Joe en Claudia se Troue onthaal gegaan. 'n Groot onthaal saal, wat net cater vir troues, het huisvesting gebied vir die beste ding wat ek nog ooit gesien het...




A chocolate fountain!!! We were so impressed with it, that between three cameras there were at least 15 pictures taken of this decadent fixture.



The bride was looking stunning in one of her many wedding outfits. They wear different dresses during the traditional ceremonies, but for this occasion it was only the one. CONGRATULATIONS again Joe and Claudia.


The buffet ranged from a carvery of red meat, traditional Peking Duck, a hot buffet with stews and soups, a cold buffet with salads and shellfish, grillers cooking your selection of fish to perfection, soda, juice and coffee fountains, a selection of ice cream(Häagen-Dazs) and of course the sweet desirable deserts.


Daar word nie enige speeches of iets gedoen nie. Die nuut getroude paartjie kom wel na elke tafel saam met die ouers vir 'n heildronk. (elke tafel apart) en dan tradisioneel kry ons dankie sê sweeties wat ook persoonlik deur die paartjie uitgedeel word.

Liza se Wig Party

Net na die troue was dit bus klim vir my na Taipei. Liza het haar verjaarsdag partytjie gehou met 'n tema. Almal moes pruike dra...

And so we did. Here are the pictures of a rather eventful evening.


Angie, Guy, Liza, ekke, Diana, Anita and Dorris at Angie and Dee's home almost ready to leave. Are we there yet???

Ek het besluit om vir 'n blou Frizz te gaan. Jy weet om my oë uit te bring...

Have you ever seen this Portuguese blond and with blue eyes? Diana and the birthday girl Liza.

Anita and Angie another 2 of the Portuguese charmed ones.

At VT ART SALON we met up with another bunch of Taipei friends and characters. Lucille, Marelize (POTTER), Ang and Jolene.

Wig Party Part II

Nog bietjie fotos van die naweek se party...

Tinus en Jolene****Franco&Jolene (wigswapping)*****Lenny




Lucille & Henry ****** Calvin, Van & Ondrej ***** Ryan, Doris & Neets









Soos die aand vorder het almal van hulle pruike geruil en toe later heel ontslae geraak van die goed. Moes toe nog sokker later die aand kyk maar die slaap het my ingehaal en my kop is darem nog reg.


The Charmed Ones were as charming and hospitable as always and conjuring up another successful evening was all in a weekends work.

Sunday, July 02, 2006

Cinderella - Showtime!!!

Dis Sondag middag en ek voel hoe alle moegheid van oor die wêreld my bekruip om te kom insettle vir die volgende paar weke. Good news is that the show was a Great, Great, Great, Huge success!!! Die kleintjies het net geweet wanneer om wat te doen en toe die klein Cinderella verander in 'n prinses was die gehoor se enigste moontlike response om hande te klap.




Miss Julia, a colleaguee, was dressed up and ready for her 2 shows. Ek het net gekla oor een show. Haar kinders se storie was oor 'n "Magic Bed".

Almal was baie besig backstage om reg te maak vir die groot show. Die show was vol blomme. Daar was ouens wat op die sypaadjies staan en blomme verkoop en daar was groot massiewe ruikers van die ingang tot jy op die stage kom.


Backstage het die juffrouens hulle gesigte gepaint en hare gedoen asof dit hulle is wat stage moet gaan en perform. Hier is my Chinese Co- teacher, Eva besig om haar self te laat lyk. Dis al wat ek sê... Eva is very creative and artistic and she designed and decorated Cinderella's pumpkin with taste and enthusiasm.


Ek sal hulle maar moet uitvat vir ete vir al die hulp wat ek gekry het want glo my hulle het gespring wanneer ek nie meer kon nie.

Die koets was toe gebou uit klimraam pype wat inmekaar skuif en vas skroef. Aan albei kante het Eva toe 'n wonderlike werk gedoen om die raam na 'n koets en pampoen te laat lyk.

Dit was baie impressive op stage en dit het koppe laat draai. Wanneer die Fairy God Mother dan haar staf swaai, swaai die kinders die pampoen op wiele ook en dan verander dit in 'n pragtige koets. (sonder wiele) want die koets kan vlieg. (director's decision). Ons moes ons self dood oefen met die perde dat hulle die ding net ordentlik van die stage af trek sonder dat alles van die stage af moer. Maar hulle was baie oulik en was op hulle plek vir die danse wat reg daarna was.

Hier's 'n paar foto's van my video kamera af. So the quality won't be that great but you will get the picture!

Cinderella before - The Ugly Stepsisters (Yes, they are boys!) - The Royal Family


The Fairy God Mother - Dancing on Uptown Girl - The Magical Coach

Aan die einde was daar nog diplomas oorhandig en toe word al die onderwysers met blomme oorlaai. Ek het nie fotos daarvan nie maar my arms was vol blomme en kaartjies en dinge. Ek het gevoel soos Diana op haar begrafnis. (nie eens sy weet hoe soveel blomme voel nie - may she rest in peace...)

Aan die einde sê ek vir Sonya, "You have no idea how glad I am to be done with this." en sy antwoord: "You have no idea how glad the whole school is that you're done with this!" Want ja daar was tye wat dinge maar moes regloop en nie altyd het nie... Maar soos ek altyd maar is, koel en kalm met geduld en liefde, het ons die probleempies maar uitsorteer.

Daarna het ons die aand vir Courtney gaan baai sê. Sy gaan terug huis toe.

Sonya en Theuns doen 'n foto sessie in ITSO bar. Theuns is 'n kunstenaar in Taiwan. Hy kan baie goed sing so sal julle laat weet wanneer hy weer SA toe gaan sodat julle hom kan sien in lewende lywe.

Courtney het party aande saam met die groepie gedans en gesing en die pienk nommertjie wat sy aan het, het hulle vir haar gegee as totsiens geskenk. Daar was ook 'n paar ander goed in die pakkie maar dis privaat.

Goodbye Courts. We'll miss you so much!!! You kept us young.

Liezl Spies en Theuns beleef 'n oomblik in RED DOOR! Nog 'n plek waar ons later gaan besoek het. Die clubs hier is maar snaaks. Anders. Hoe kan ek nou sê...

Nog twee vrinne van Suid Afrika is Jason en Anita. Die tweetjies is getroud en hulle het nou vakansie. Anita calls a spade a spade. En sy kan jou baie mooi in afrikaans vertel wat sy van die monnik buddhis dink wat veroorsaak het dat sy nou 'n ander werk moet gaan soek.

Jason, agter die tafel is Courtney, Anita steek haar kop uit agter Liezl se bos. Jason geniet sy new found freedom(vakansie) baie.

So nog steeds in 'n waas van die gebeure van die naweek en so en dit groet ek julle almal. Nou is dit die finale beplanning vir mamma se kuier so verwag niks anders op die site vir 'n paar weke nie...

Groete en Snotsiens!