Soos sus nou toe besluit om te trou moet die klierkoors nou in Desember afgehandel word. Die skool is reeds laat weet dat ek nie daar gaan wees nie so DV middel Desember sien julle my en ek vir julle!!! O ja hier is die aanstaande swaer. Die familie sê hy is baie oulik en apparently my sister likes him too. So who I am to say anything.Congratulations Marius and Annemie with your engagement!!!

No comments:
Post a Comment