Thursday, July 13, 2006

Claudia en Joe

Die naweek was so vinnig verby soos die sogenaamde Typhoon wat vol beloftes vir ons 'n rus dag sou gee en skielik soos mis voor die son verdwyn. Maar daar's nog oppad so ek's nie bang nie. In die hitte soos Taiwan nog nooit gesien het nie, het ons na Joe en Claudia se Troue onthaal gegaan. 'n Groot onthaal saal, wat net cater vir troues, het huisvesting gebied vir die beste ding wat ek nog ooit gesien het...




A chocolate fountain!!! We were so impressed with it, that between three cameras there were at least 15 pictures taken of this decadent fixture.



The bride was looking stunning in one of her many wedding outfits. They wear different dresses during the traditional ceremonies, but for this occasion it was only the one. CONGRATULATIONS again Joe and Claudia.


The buffet ranged from a carvery of red meat, traditional Peking Duck, a hot buffet with stews and soups, a cold buffet with salads and shellfish, grillers cooking your selection of fish to perfection, soda, juice and coffee fountains, a selection of ice cream(Häagen-Dazs) and of course the sweet desirable deserts.


Daar word nie enige speeches of iets gedoen nie. Die nuut getroude paartjie kom wel na elke tafel saam met die ouers vir 'n heildronk. (elke tafel apart) en dan tradisioneel kry ons dankie sê sweeties wat ook persoonlik deur die paartjie uitgedeel word.

No comments: